Yahya Jammeh

Yahya Jammeh
Yahya Jammeh
Yahya Jammeh in 2014

2de President van die Gambië
Ampstermyn
22 Julie 1994 – 21 Januarie 2017
Vise Isatou Njie-Saidy
Voorafgegaan deur Dawda Jawara
Opgevolg deur Adama Barrow

Persoonlike besonderhede
Gebore Yahya Abdul-Aziz Jammeh
(1965-05-25)25 Mei 1965
Kanilai, Gambië
Politieke party Alliansie vir Patriotiese Heroriëntasie en Konstruksie
Eggenoot/-note Zeinab Soumah
Alima Sallah (moontlik geskei)
Tuti Faal (1994–98; geskei)
Kind(ers) 2
Alma mater Western Hemisphere Institute for Security Cooperation
Religie Soenni-Islam

Militêre diens
Lojaliteit Vlag van Gambië Gambië
Diens/Tak Gambiese Nasionale Weermag
Jare in diens 1984–1996
Rang Kolonel

Yahya A.J.J. Jammeh Balili Mansa, gebore 25 Mei 1965 in die dorp Kanilai in die Foni Kansala-distrik,[1] was 22 jaar lank president van Gambië. Op 21 Januarie 2017 het hy in Ekwatoriaal-Guinee in ballingskap gegaan.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named statehouse

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search